Die kriminele aanklag teen Donald Rumsfeld

Die vervolging voor duitse howe van verantwoordelikes vir die beweerde mishandeling van gevangenes deur die VSA

Translated title of the contribution: The German criminal charges against Donald Rumsfeld: The long road to implement international criminal justice at the domestic level

Research output: Contribution to journalArticle

Abstract

Die hantering van die Rumsfeld-saak en die weiering deur Duitsland om die beskuldigdes te vervolg, is belangrik omdat dit demonstreer dat die uitoefening van universele jurisdiksie oor internasionale misdade deur nasionale howe in 'n bepaalde staat beperk word deur die internasionaal erkende beginsels van subsidiariteit en die nie-inmenging in die belange en sake van ander state. Die struikelblokke wat hierdie twee beginsels meebring moet dus eers oorkom word alvorens sodanige strafregtelike vervolging suksesvol voor 'n vreemde gereg gevoer kan word. Dit laat die vraag onbeantwoord tot watter mate diplomatieke oorwegings en Realpolitik 'n rol speel in die uitkoms van sodanige sake. Die verloop van die tersake proses laat die indruk dat sodanige mooi klinkende internasionale beleidsdokumente nie sonder meer 'n waarborg bevat dat 'n vermeende oortreder van die daarin vervatte internasionale norme daadwerklik tot rekenskap gebring sal word voor iedere vreemde gereg nie.
Original languageUndefined
Pages (from-to)255-266
JournalTydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg
Volume2008
Issue number2
Publication statusPublished - 2008

Cite this

@article{e0450f496a894e4d84161e0b66ac7d92,
title = "Die kriminele aanklag teen Donald Rumsfeld: Die vervolging voor duitse howe van verantwoordelikes vir die beweerde mishandeling van gevangenes deur die VSA",
abstract = "Die hantering van die Rumsfeld-saak en die weiering deur Duitsland om die beskuldigdes te vervolg, is belangrik omdat dit demonstreer dat die uitoefening van universele jurisdiksie oor internasionale misdade deur nasionale howe in 'n bepaalde staat beperk word deur die internasionaal erkende beginsels van subsidiariteit en die nie-inmenging in die belange en sake van ander state. Die struikelblokke wat hierdie twee beginsels meebring moet dus eers oorkom word alvorens sodanige strafregtelike vervolging suksesvol voor 'n vreemde gereg gevoer kan word. Dit laat die vraag onbeantwoord tot watter mate diplomatieke oorwegings en Realpolitik 'n rol speel in die uitkoms van sodanige sake. Die verloop van die tersake proses laat die indruk dat sodanige mooi klinkende internasionale beleidsdokumente nie sonder meer 'n waarborg bevat dat 'n vermeende oortreder van die daarin vervatte internasionale norme daadwerklik tot rekenskap gebring sal word voor iedere vreemde gereg nie.",
author = "Sascha-Dominik Bachmann",
year = "2008",
language = "Undefined",
volume = "2008",
pages = "255--266",
journal = "Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg",
issn = "0257-7747",
publisher = "Juta and Company Ltd",
number = "2",

}

TY - JOUR

T1 - Die kriminele aanklag teen Donald Rumsfeld

T2 - Die vervolging voor duitse howe van verantwoordelikes vir die beweerde mishandeling van gevangenes deur die VSA

AU - Bachmann, Sascha-Dominik

PY - 2008

Y1 - 2008

N2 - Die hantering van die Rumsfeld-saak en die weiering deur Duitsland om die beskuldigdes te vervolg, is belangrik omdat dit demonstreer dat die uitoefening van universele jurisdiksie oor internasionale misdade deur nasionale howe in 'n bepaalde staat beperk word deur die internasionaal erkende beginsels van subsidiariteit en die nie-inmenging in die belange en sake van ander state. Die struikelblokke wat hierdie twee beginsels meebring moet dus eers oorkom word alvorens sodanige strafregtelike vervolging suksesvol voor 'n vreemde gereg gevoer kan word. Dit laat die vraag onbeantwoord tot watter mate diplomatieke oorwegings en Realpolitik 'n rol speel in die uitkoms van sodanige sake. Die verloop van die tersake proses laat die indruk dat sodanige mooi klinkende internasionale beleidsdokumente nie sonder meer 'n waarborg bevat dat 'n vermeende oortreder van die daarin vervatte internasionale norme daadwerklik tot rekenskap gebring sal word voor iedere vreemde gereg nie.

AB - Die hantering van die Rumsfeld-saak en die weiering deur Duitsland om die beskuldigdes te vervolg, is belangrik omdat dit demonstreer dat die uitoefening van universele jurisdiksie oor internasionale misdade deur nasionale howe in 'n bepaalde staat beperk word deur die internasionaal erkende beginsels van subsidiariteit en die nie-inmenging in die belange en sake van ander state. Die struikelblokke wat hierdie twee beginsels meebring moet dus eers oorkom word alvorens sodanige strafregtelike vervolging suksesvol voor 'n vreemde gereg gevoer kan word. Dit laat die vraag onbeantwoord tot watter mate diplomatieke oorwegings en Realpolitik 'n rol speel in die uitkoms van sodanige sake. Die verloop van die tersake proses laat die indruk dat sodanige mooi klinkende internasionale beleidsdokumente nie sonder meer 'n waarborg bevat dat 'n vermeende oortreder van die daarin vervatte internasionale norme daadwerklik tot rekenskap gebring sal word voor iedere vreemde gereg nie.

M3 - Article

VL - 2008

SP - 255

EP - 266

JO - Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg

JF - Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg

SN - 0257-7747

IS - 2

ER -